Kom hou partytjie soos oume en oupa dit gedoen het!Hierdie aktiwiteit is altyd gewild en sorg vir groot lag en prt by die kinders.  Die groep verdeel in twee spanne.  Elke span moet n naam kies, hulself eenders verf met gesigverf en n kreet uitwerk.  Hierdie kreet word luidkeels uitgevoer elke keer wanneer die span n item wen.  Al die tradisionele boeresport items word ingesluit: sakresies, driebeenresies, kruiwastoot, waterkaskenades, eierloop, eiergooi en toutrek.  Ons en die ouers is telkens verbaas oor hoe baie die moderne kinders hierdie kultuuraktiwiteite geniet en n bietjie trots daarop!

0823754718

Tuisblad

Wie is ons

Aanwysings

Aktiwiteite

Vrae

 

Besprekings

Partytjie plekke

Tuisblad

Wie is ons.

Aanwysings

Aktiwiteite

Vrae

Besprekings

Partytjie plekke

www.veldpret.co.za

Boeresport

<Terrug na Aktiwiteite